Kenneth Kaunda

Kenneth Kaunda
Kenneth Kaunda
Kenneth Kaunda in 2020.

1ste President van Zambië
Ampstermyn
24 Oktober 1964 – 2 November 1991
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Frederick Chiluba

3de Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
Ampstermyn
8 September 1970 – 5 September 1973
Voorafgegaan deur Gamal Abdel Nasser
Opgevolg deur Houari Boumediene

Persoonlike besonderhede
Gebore (1924-04-28)28 April 1924
Chinsali, Noord-Rhodesië (tans Zambië)
Sterf 17 Junie 2021 (op 97)
Lusaka
Politieke party UNIP
Eggenoot/-note Betty Kaunda
Kind(ers) 8
Religie Presbiterianisme

Kenneth David Kaunda (28 April 1924, Chinsali17 Junie 2021, Lusaka) was van Zambië se onafhanklikwording in 1964 tot die einde van eenpartyregering in 1992 die land se president.

Op 14 Junie 2021 is Kaunda in die hospitaal opgeneem vir die behandeling van terugkerende longontsteking.[1] Hy is kort daarna oorlede.

  1. "Former Zambian president Kenneth Kaunda, 97, taken to hospital". Reuters (in Engels). Reuters. 15 Junie 2021. Besoek op 15 Junie 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search